Portret van Hendrik Hanekom as pres. Kruger in die drama van "Oom Paul"deur D.C. Postma CollectionSouth Africa in pictures
Maliebaan 89, Utrecht, woonhuis van pres. S.J.P. Kruger, 23 Desember 1901- 16 Oktober 1902 CollectionSouth Africa in pictures
S.J.P. Kruger, oud president van de ZAR woonde Maliebaan 89 te Utrecht van 1901 - 1902 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. en Mev. M.T. Steyn te Dordrecht. Op die agtergrond 'n skildery met o.a. genl. L. Botha daarop CollectionSouth Africa in pictures
Pres. en mev. M.T. Steyn besoek die Zuid-Afrikaanse Museum te Dordrecht in 1904. CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein. a) Verteenwoordigers van Jong Zuid-Afrika te voet in die stoet EN b) Wa met leerlinge van die laer en hoërskole vir meisies CollectionSouth Africa in pictures
Geskenk by die 25-jarige huweliksherdenking van pres. en mev. M.T. Steyn, van Nederlanders, 10 Maart 1912 - twee silwer 5-armige kersligte en 'n vrugtemandjie CollectionSouth Africa in pictures
"Onze Rust" huis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein EN Gedeelte van die sitkamer van "Onze Rust" CollectionSouth Africa in pictures
Jan de Ruiter, agterryer van pres. M.T. Steyn, wat die president by Reitz gered het in Julie 1901 CollectionSouth Africa in pictures
Genl. P.J. Joubert in sy tent op die slagveld (Ladysmith) met A. Malan CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnis van genl. P.J. Joubert te Pretoria: plasing van die kis in die lykwa op Pretoria se stasie CollectionSouth Africa in pictures
Versiering van die graf van genl. C.F. Beyers op sy verjaardag, deur F.J. Wagenaar CollectionSouth Africa in pictures
Bernard, Prins de Nederlanden, 1992, samen met de ambassadeur van ZA, Albert Nothnagel CollectionSouth Africa in pictures
Trein met die lykkis van pres. S.J.P. Kruger kom in Stellenbosch aan CollectionSouth Africa in pictures
Aankoms van die kis van pres. S.J.P. Kruger by die Hugenotesaal, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die trein met die lykkis van pres. S.J.P. Kruger kom in Germiston aan CollectionSouth Africa in pictures
Die erewag (staatsartilleriste) van pres. S.J.P. Kruger se begrafnis wag op die trein op Pretoria stasie CollectionSouth Africa in pictures
Die lykwa wag op Pretoria stasie op die aankoms van die trein met Kruger se lykkis CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger te Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die Suzannasaal, Pretoria, waar die lyk van pres. S.J.P. Kruger opgebaar was CollectionSouth Africa in pictures
Die diens vir die begrafnis van pres. S.J.P. Kruger op Kerkplein, Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Beeldhouwerk: Kruger as burger onder Shepstone se bestuur spreek die burgers toe op 16 Desember 1880 - regering word herstel onder die driemanskap CollectionSouth Africa in pictures
Beëdiging van pres. Kruger as president, Pretoria 1883. Regs P.J. Joubert, N.J. Bosman en Jan Celliers CollectionSouth Africa in pictures
Oudstryders in die optog na Kruger se monument, Pretoria, 10 Oktober 1935 CollectionSouth Africa in pictures