Kranslegging op die graf van pres. Steyn aan die voet van die Vrouemonument in Bloemfontein CollectionSouth Africa in pictures
Bou van die spoorbrug by KM 85 en die hut van die opsigter, ca. 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Aan boord van die Arundel Castle - repatriasie van die NZASM-personeel na Nederland in 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Kommissie van die Bybelvertalers in Afrikaans, 1933. Sittend: Prof. J.D. Kestell, prof. J.D. du Toit. Staande: Dr. H.C.M. Fourie, dr. E.E. van Rooyen, dr. B.B. Keet CollectionSouth Africa in pictures
Jongmense as lede van die Ned. Geref. Kerk aangeneem in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal deur ds. Rosseau en dr. Murray, voor in die middel CollectionSouth Africa in pictures
Bewoners van die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg geniet 'n maaltyd in die veld CollectionSouth Africa in pictures
'n Gepubliseerde foto van die politieke gevangenes te Pietermaritzburg CollectionSouth Africa in pictures
Drie boere bannelinge in Amsterdam. J.P. Roux, G.N. v.d. Bergh, P. de Villiers Tredoux. CollectionSouth Africa in pictures