Pretoria. Ereboog by die geleentheid van die inhuldiging van pres. S.J.P. Kruger vir sy vierde ampstermyn as president van die ZAR, 12 Mei 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger te Waterval-Onder op pad na Lourenco Marques (Maputo), 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger op die stoep van sy woning in Pretoria, voor 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger en sy sekretaris op die stoep van sy huis in Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Vier geslagte in pres. Kruger se huis. Kind Jacobs, mev. Jacobs, mev. Eloff en mev. Kruger CollectionSouth Africa in pictures
Mev. Kruger luister na die oorlogsnuus voorgelees deur haar kleindogter Nettie Eloff CollectionSouth Africa in pictures
Aankoms van die Batavia VI met die lyk van pres. S.J.P. Kruger, te Kaapstad CollectionSouth Africa in pictures
Die kis van pres. S.J.P. Kruger word van die Batavia VI na die lykwa gedra, Kaapstad CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger se praalbed in die Hugenotesaal, Kaapstad, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
By die begrafnis van pres. S.J.P. Kruger in Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die presidentswoning te Pretoria tydens die begrafnis van pres. S.J.P. Kruger, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Borsbeeld van pres. S.J.P. Kruger deur Jean George Achard te Parys CollectionSouth Africa in pictures
Poster van 'n uitvoering van die Suid-Afrikaanse kunstenaar Danie Smal CollectionSouth Africa in pictures
Tentoonstelling ter gelegenheid van die pres. M.T. Steyn hulde in die Openbare Leessaal, Deventer, 16 Desember 1935 CollectionSouth Africa in pictures
Maquette van twee Boere in die voetstuk van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe CollectionSouth Africa in pictures
Groep NZAVérs van die Afdeling Rotterdam wat 'n boottog gemaak het CollectionSouth Africa in pictures
NZAV - Vergadering, ca. 1930. Ager die spreker se stoel: prof. J.W. Pont, naas hom dr. Mansvelt met die baard en H.J. Emous. Voor: dr. H.P.N. Muller met baardjie. Links: dr. W.J. Leyds CollectionSouth Africa in pictures
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie CollectionSouth Africa in pictures
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie tydens restourasie CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger en staatsekretaris F.W. Reitz te Paardekraal by Krugersdorp op Dingaansdag, 1898 CollectionSouth Africa in pictures