Villa "Dubochet" in Clarens, Zwitserland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is CollectionSouth Africa in pictures
Johannes J. Smith, professor aan die Universiteit van Stellenbosch, 1931 CollectionSouth Africa in pictures
v.l.n.r.: 1) Mej. Marie Pretorius, S.P.J. Pienaar, W.J. Pretorius, J.H. Pierneef, prof. E.C. Pienaar. 2) I.D. du Plessis, ds. G.M. Pellissier, mnr. Victor Potgieter, mnr. J. Postumus CollectionSouth Africa in pictures
v.l.n.r. Jan van Schaik, uitgever, dr, H,G.C. Carsten, Nederlandse ambassadeur, dr. Lynette E. van Niekerk, auteur, dr. W.A. Cruywagen, Transvaalse administrateur. CollectionSouth Africa in pictures
Groep professore en dosente van die Universiteit van Stellenbosch. In die middel: dr. W. Blommaert (voors. van die Senaat), prof. A. Moorrees (vise-kanselier en voorsitter van die Raad). 1931. CollectionSouth Africa in pictures
Kleintjies van die Abraham Kriel Kinderhuis, Langlaagte, onder toesig van mej. Coetzee, 1913 CollectionSouth Africa in pictures
Regs is Piet Lafras Uys, seun van Piet Uys en broer van Dirkie Uys CollectionSouth Africa in pictures
President Kruger en Steyn onderhandel met genl. Sir Evelyn Wood op O'Neil se plaas, laingsnek op 14 Maart 1881 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger op die balkon van die Hotel des Indes, Den Haag, 1900 CollectionSouth Africa in pictures
P.H. van Veen en E.J. Brok by Kruger se lessenaar in villa "Casa Cara"te Hilversum, 1901 CollectionSouth Africa in pictures
J.M. Eloff as pres. Kruger in die historiese optog by die Ryktentoonstelling, Johannesburg, 1936 CollectionSouth Africa in pictures