Kleimodel van 'n beeld van pres. S.J.P. Kruger vervaardig deur sy kleinseun S.J.P. Eloff CollectionSouth Africa in pictures
Beeld van pres. S.J.P. Kruger, deur die Bybel lesend van Anton van Wouw CollectionSouth Africa in pictures
Hendrik Hanekom as genl. C.R. de Wet in die geskiedkundige drama met dieselfde naam CollectionSouth Africa in pictures
Aanstelling van Louis Botha tot kommandant-generaal van die ZAR, 14 April 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Prof. dr. P.J. Blok, lid van die bestuur van die Herman Costerfonds, 1907 CollectionSouth Africa in pictures
Dr. W. Blommaert, hoogleraar aan die Universiteit van Stellenbosch, 1931 CollectionSouth Africa in pictures
Genl. Schalk Burger, vise-president van die ZAR en in bevel by Spioenkop CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Victoriastraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger se begrafnisstoet beweeg voor die Raadsaal in Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Marktstraat, Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Die graf van pres. S.J.P. Kruger word verseël na die begrafnis, Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Met kryt getekende afbeelding van pres. S.J.P. Kruger deur D. Sacks, Pretoria. Bestem vir die nuwe stadsaal in Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Afbeelding van 'n skildery van pres. S.J.P. Kruger deur Therese Schwartze, 1901. (In bezit van die NZAS M te Amsterdam) CollectionSouth Africa in pictures