Die personeel en leerlinge van die Visschershoekskool, distrik Pretoria, 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld
Kaart van die ZAR met skooldistrikte en aanduiding wie subsidies ontvang - wêreldtentoonstelling oor onderwys in Parys 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Besprekingsklas - Afrikaans en Nederlands . Universiteit van Suid-Afrika CollectieZuid-Afrika in beeld
Die oudste Raadsaal in Bloemfontein - deur die Nederlandse Vereniging gerestoureer CollectieZuid-Afrika in beeld
Mev. Voordewind en kinders en die swart huishulp voor die huis afgeneem deur H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Eggenote van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, by die vleiskas. Die linkerkant van die foto is onduidelik omdat die negatief nie goed droog geword het nie CollectieZuid-Afrika in beeld
Die huis en skool van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectieZuid-Afrika in beeld