Boere maak die kamp skoon op 'n sonnige dag, Deadwoodkamp, St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Cecil John Rhodes by Fort Rhodes gedurende die beleg van Kimberley CollectionSouth Africa in pictures
Oefening van die Artilleriekorps, opgerig deur die boere krijgsgevangenes in Deadwoodkamp, St. Helena met 'n selfgemaakte kanon, wat later deur die Engelse afgeneem is. CollectionSouth Africa in pictures
Boereverraaiers te Deadwoodkamp, St. Helena voor hulle woning, Junie 1901 CollectionSouth Africa in pictures
Die skoenmakerswinkel van die boere krijgsgevangenes te St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Genl. P.A. Cronjé, kol. A. Schiel, G.R. Keizer, sekr. van genl. Cronjé, B.A. Arnoldi, krygskommisaris op St. Helena. CollectionSouth Africa in pictures