Gesig op 'n magasyn vir die uitdeel van voedsel in die konsentrasiekamp te Merebank in Natal CollectionSouth Africa in pictures
Vergadering van die burgers (een verteenwoordiger per huis) voor die kantoor van die kommandant in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal op 23 April 1902. CollectionSouth Africa in pictures
Die familie Vermaak, bewoners van die Afrikaansch Tehuis in Amsterdam CollectionSouth Africa in pictures
Jimmy Smith bring die boodskap van die 21000 Amerikaanse skoolseuns oor aan die staatsekretaris, mnr. Reitz voor die presidentswoning in Pretoria. CollectionSouth Africa in pictures
Nederlandse seuntjie aangetrek as 'n Transvaalse boer met 'n Rooikruis armband om sy arm CollectionSouth Africa in pictures
Deel van die geselskap by die Suid-Afrikaanse banket op 21 Maart 1911 CollectionSouth Africa in pictures
Vrouedemonstrasie vir die vrylating van genl. C.R. de Wet en ander rebelle, Pretoria 1915 CollectionSouth Africa in pictures
Min. B.J. Schoeman, minister van Arbeid en Openbare Werke in die 1948 kabinet CollectionSouth Africa in pictures
Opstand teen die sloping van hul wonings in Kaapstad, 1977. Swartes vlug vir traangas CollectionSouth Africa in pictures
Sketse oor die besparingsmaatreels t.o.v. vervoer in die Tweede Wêreldoorlog CollectionSouth Africa in pictures
'n Manskap van die N.M.R. maak hom gereed vir sy eerste tuisverlof na 2 1/2 jaar in die veld CollectionSouth Africa in pictures
Vroue en kinders in 'n konsentrasiekamp, vermoedelik die by Krugersdorp CollectionSouth Africa in pictures
Groepsfoto van die bewoners van 'n konsentrasiekamp, vermoedelik die van Merebank in Natal CollectionSouth Africa in pictures