Klipbrekers gebruik vir die breek van klippe vir die maak van beton vir die Calitzdorpdam CollectieZuid-Afrika in beeld
Woning en werf van die heer F.J. van Aardt, 'n boer naby Wepener in die OVS CollectieZuid-Afrika in beeld
Spekboomrivier op die plaas Apiesdoorndraai, distrik Lydenburg - waterkering deur die eienaar gebou vir die besproeiing van die koringlande CollectieZuid-Afrika in beeld
Woonhuis en werf van mnr. Janson, in die Nederlandse nedersetting op Groot-Suikerboschkop. Mnr. De Vletter, onderwyser, op die perd CollectieZuid-Afrika in beeld
Ouderwetse dorsmasjiene. Plaas in die Hottentotshollandberge distrik. Ossewa trek deur 'n drif CollectieZuid-Afrika in beeld