Foto van 'n diagram op die Paryse wêreldtentoonstelling oor onderwys, 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Kaart van die ZAR met die verskillende skooldistrikte - wêreldtentoonstelling oor onderwys in Parys 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Foto van 'n diagram op die Paryse wêreldtentoonstelling oor onderwys 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Kaaps-Hollandse woonhuis op die plaas Rhone in die Westelike Provinsie CollectieZuid-Afrika in beeld
Kaaps-Hollandse woonhuis op die plaas Burgundy in die Westelike Provinsie CollectieZuid-Afrika in beeld
Vroeëre "Good Hope Hall", tot 1918 skouburg en konsertsaal, toe die staatsdrukkery en in 1937 kantoor van die Goewerneur-generaal. Langs die Goewerneurswoning aan die Stalplein geleë. CollectieZuid-Afrika in beeld
Nuwe gebou van die Jan van Riebeeck-Hoërskool, hoek van Kamp- en Kloofstraat, Kaapstad. 6 Mei 1932 CollectieZuid-Afrika in beeld
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en sy gesin afgeneem op Belfast CollectieZuid-Afrika in beeld
Die hele gesin behalwe die oudste seun en getroude dogter van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg. Die seun links is 'n leerling CollectieZuid-Afrika in beeld
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg in woonkamer gefotografeer. Die fotograaf is in die spieël sigbaar CollectieZuid-Afrika in beeld
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en gesin op besoek by vriende CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Paar leerlinge voor die skoolgebou van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Die binnekant van die skool van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg. Links: H. Voordewind. Rechts: assistent CollectieZuid-Afrika in beeld
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg te perd saam met twee van sy leerlinge CollectieZuid-Afrika in beeld
Die leerlinge en onderwysers van die Skietfonteinskool, distrik Pretoria, 1898 CollectieZuid-Afrika in beeld
Personeel en leerlinge voor die Staatskool te Klerksdorp - hoofsaaklik vir buitelandse kinders, 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld