Bevrore vyver in die tuin van die Nederlandse konsul te Bloemfontein, 1935 CollectionSouth Africa in pictures
Ou fort, links van Monumentweg, Bloemfontein, gebou in 1848 om aanvalle van swartes af te weer. Tans (1932) 'n inrigting vir misdadige kranksinniges. CollectionSouth Africa in pictures
Seuntjies van die familie Neethling van die plaas Aapiesdoorndraai in Oos-Transvaal CollectionSouth Africa in pictures
Collage: Pres. Kruger en geboue in Pretoria - presiese gegewens op die foto CollectionSouth Africa in pictures
Winkel van die firma Kock & Co. Pretoria, rond 1880. NB: Sien die Kock-versameling in die NZAV-argief CollectionSouth Africa in pictures
Kerkstraat, Pretoria. Links is die winkel van Wulfse & Sievers, ca. 1895 CollectionSouth Africa in pictures
Eerste gebou van die Nasionale Boere-Handelsvereniging, Pretoria, ca. 1880 CollectionSouth Africa in pictures