Bevrore vyver in die tuin van die Nederlandse konsul te Bloemfontein, 1935 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ou fort, links van Monumentweg, Bloemfontein, gebou in 1848 om aanvalle van swartes af te weer. Tans (1932) 'n inrigting vir misdadige kranksinniges. CollectieZuid-Afrika in beeld
Seuntjies van die familie Neethling van die plaas Aapiesdoorndraai in Oos-Transvaal CollectieZuid-Afrika in beeld
Collage: Pres. Kruger en geboue in Pretoria - presiese gegewens op die foto CollectieZuid-Afrika in beeld
Winkel van die firma Kock & Co. Pretoria, rond 1880. NB: Sien die Kock-versameling in die NZAV-argief CollectieZuid-Afrika in beeld
Kerkstraat, Pretoria. Links is die winkel van Wulfse & Sievers, ca. 1895 CollectieZuid-Afrika in beeld
Eerste gebou van die Nasionale Boere-Handelsvereniging, Pretoria, ca. 1880 CollectieZuid-Afrika in beeld