Onderbaadjies van sy, satyn en fluweel van Voortrekkers. Middel bo: Trou onderbaadjie van Sarel Celliers. Onderste: Onderbaadjie van Kommdt.-genl. H.W.J. Pretorius CollectionSouth Africa in pictures
Erepenning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns, toegeken aan die vyf Bybelvertalers en hul ses raadgewers, 1935 CollectionSouth Africa in pictures
Vier dames en vier here te perd - inhuldigingsfeeste van koningin Wilhelmina, Pretoria, 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Van Riebeeckdag, 6 April ?? Bestuurslede van die afdeling Kaapstad van die Algemene Nederlandse Verbond heg kranse aan die gedenkteken vas CollectionSouth Africa in pictures
Markstraat, Pretoria, ca. 1880. Winkel van die firma Kock & Co. NB: Sien die Kock-versameling in die NZAV-argief CollectionSouth Africa in pictures
Bankgeboue te Kerkplein, Pretoria, voor 1900. Regs is die gebou van die Nasionale Boere-Handelsvereniging CollectionSouth Africa in pictures