Onderbaadjies van sy, satyn en fluweel van Voortrekkers. Middel bo: Trou onderbaadjie van Sarel Celliers. Onderste: Onderbaadjie van Kommdt.-genl. H.W.J. Pretorius CollectieZuid-Afrika in beeld
Erepenning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns, toegeken aan die vyf Bybelvertalers en hul ses raadgewers, 1935 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vier dames en vier here te perd - inhuldigingsfeeste van koningin Wilhelmina, Pretoria, 1898 CollectieZuid-Afrika in beeld
Van Riebeeckdag, 6 April ?? Bestuurslede van die afdeling Kaapstad van die Algemene Nederlandse Verbond heg kranse aan die gedenkteken vas CollectieZuid-Afrika in beeld
Markstraat, Pretoria, ca. 1880. Winkel van die firma Kock & Co. NB: Sien die Kock-versameling in die NZAV-argief CollectieZuid-Afrika in beeld
Bankgeboue te Kerkplein, Pretoria, voor 1900. Regs is die gebou van die Nasionale Boere-Handelsvereniging CollectieZuid-Afrika in beeld