Spoorbrug oor die Vaalrivier - die skeiding tussen die Transvaal en die Vrystaat CollectionSouth Africa in pictures
Leerlinge van 'n CNO-skool in die Transvaal. Naam van skool onduidelik op foto. Foto geneem deur 'n fotograaf in Boksburg - skool dalk in die omgewing CollectionSouth Africa in pictures
Personeel van die Oosteindeskool in Pretoria gedurende die Anglo-Boereoorlog. 2de van links is die skoolhoof, W. Klooster CollectionSouth Africa in pictures
Personeel en leerlinge van die Oost-Eindskool voor die ou skoolgebou aan Kerkplein, Pretoria, 3 Desember 1903 CollectionSouth Africa in pictures
Cornelis Johannes Voordewind, seun van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Kapkar en perde van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg. Voordewind en sy gesin op kapkar. CollectionSouth Africa in pictures
Aanleg van die spoorbaan tussen Waterval-Boven en Waterval-Onder, ca. 1890, tussen KM 203 en KM 210 CollectionSouth Africa in pictures
Personeel van die landmetingsdepartement by die huis aan die Pampoenspruit, Elandsvallei, KM 221 CollectionSouth Africa in pictures