Spoorbrug oor die Vaalrivier - die skeiding tussen die Transvaal en die Vrystaat CollectieZuid-Afrika in beeld
Leerlinge van 'n CNO-skool in die Transvaal. Naam van skool onduidelik op foto. Foto geneem deur 'n fotograaf in Boksburg - skool dalk in die omgewing CollectieZuid-Afrika in beeld
Personeel van die Oosteindeskool in Pretoria gedurende die Anglo-Boereoorlog. 2de van links is die skoolhoof, W. Klooster CollectieZuid-Afrika in beeld
Personeel en leerlinge van die Oost-Eindskool voor die ou skoolgebou aan Kerkplein, Pretoria, 3 Desember 1903 CollectieZuid-Afrika in beeld
Cornelis Johannes Voordewind, seun van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Kapkar en perde van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg. Voordewind en sy gesin op kapkar. CollectieZuid-Afrika in beeld
Aanleg van die spoorbaan tussen Waterval-Boven en Waterval-Onder, ca. 1890, tussen KM 203 en KM 210 CollectieZuid-Afrika in beeld
Personeel van die landmetingsdepartement by die huis aan die Pampoenspruit, Elandsvallei, KM 221 CollectieZuid-Afrika in beeld