Interieur van die Staatsmuseum (Transvaal Museum) in Pretoria, ca 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Monument te Graaff-Reinet, ter gedagtenis aan Gideon Scheepers wie op 8 Januarie 1902 daar deur die Engelse doodgeskiet is CollectionSouth Africa in pictures
v.l.n.r.: 1) Genl. J.C.G. Kemp, A. Kieser, dr. M.S.B. Kritzinger. 2) G.A.C. Kuschke, dr. M.S.B. Kritzinger CollectionSouth Africa in pictures
Jhr. W.F. van Lennep, buitengewone gesant en gevolmagtigde minister van Nederland in Pretoria, 1937 CollectionSouth Africa in pictures
Sendeling Daniel Lindley na wie die dorpie Lindley in die OVS vernoem is CollectionSouth Africa in pictures
Johannes Petrus Le Grange Lombard - lid van die Eerste Volksraad van die ZAR, kommdt. van die Hollanderkorps CollectionSouth Africa in pictures
C.W. Voordewind, dogter van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en haar vriendin, W. Prinsloo CollectionSouth Africa in pictures
Hendrik Voordewind, seun van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg op die perd, met die ander gesinslede voor die huis CollectionSouth Africa in pictures
C.W. Voordewind, dogter van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, te perd voor die huis met ander gesinslede. Agter C.W. se kop hang biltong om droog te word CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en geselskap in 'n tent CollectionSouth Africa in pictures
Piekniek van die gesin H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Foto van 'n diagram op die paryse wêreldtentoonstelling oor onderwys 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Ou Lettere en Wysbegeerte gebou van die Universiteit van Pretoria ca 1912 CollectionSouth Africa in pictures
Mans- en damesstudente met gradedag in Pretoria, wagtend op die stasie, 1920 CollectionSouth Africa in pictures