Monument te Graaff-Reinet, ter gedagtenis aan Gideon Scheepers wie op 8 Januarie 1902 daar deur die Engelse doodgeskiet is CollectieZuid-Afrika in beeld
v.l.n.r.: 1) Genl. J.C.G. Kemp, A. Kieser, dr. M.S.B. Kritzinger. 2) G.A.C. Kuschke, dr. M.S.B. Kritzinger CollectieZuid-Afrika in beeld
Jhr. W.F. van Lennep, buitengewone gesant en gevolmagtigde minister van Nederland in Pretoria, 1937 CollectieZuid-Afrika in beeld
Sendeling Daniel Lindley na wie die dorpie Lindley in die OVS vernoem is CollectieZuid-Afrika in beeld
Johannes Petrus Le Grange Lombard - lid van die Eerste Volksraad van die ZAR, kommdt. van die Hollanderkorps CollectieZuid-Afrika in beeld
C.W. Voordewind, dogter van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en haar vriendin, W. Prinsloo CollectieZuid-Afrika in beeld
Hendrik Voordewind, seun van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg op die perd, met die ander gesinslede voor die huis CollectieZuid-Afrika in beeld
C.W. Voordewind, dogter van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, te perd voor die huis met ander gesinslede. Agter C.W. se kop hang biltong om droog te word CollectieZuid-Afrika in beeld
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en geselskap in 'n tent CollectieZuid-Afrika in beeld
Piekniek van die gesin H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Foto van 'n diagram op die paryse wêreldtentoonstelling oor onderwys 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ou Lettere en Wysbegeerte gebou van die Universiteit van Pretoria ca 1912 CollectieZuid-Afrika in beeld
Mans- en damesstudente met gradedag in Pretoria, wagtend op die stasie, 1920 CollectieZuid-Afrika in beeld